Pi Ekstra Klas
Ekstra klas in Middelburg MP
Wiskunde en Wetenskap vir Graad 8 tot 12
Weeksdae 14h00 tot 17h00
Nie net klas nie maar … ekstra!
Ons hanteer konsepte met diepte wat meeste onderwysers slegs vlugtig deurgaan en werk op ‘n individuele vlak met elke leerder om seker te maak dat sy potensiaal bereik word. Almal kan uitskieters wees; met leiding en dryf is dit amper ‘n waarborg.

Klas Inhoud
Wiskunde
- Basis Konsepte
- Verder Verstaan
- Vraag Analise
- Punte Maksimiseering
- Vlak 5 Vrae
Wetenskap
- Basis Konsepte
- Verder Verstaan
- Vraag Analise
- Punte Maksimiseering
- Vlak 5 Vrae
Klas Pryse

Per Klas Skema
Word ten minste een dag voor die klas betaal en reserveer
Gr 8-10 = R120 R110
Gr 11-12 = R150 R135

1 Klas Per Week
Word ‘n maand vooruit betaal en reserveer.
Gr 8-10 = R450 R420
Gr 11-12 = R575 R540

2 Klasse Per Week
Word ‘n maand vooruit betaal en reserveer
Gr 8-10 = R900 R840
Gr 11-12 = R1150 R1080